Belangrike Punte

Ek kry deurgans harde e-posse vol kritiek, waar daar fout gevind word met my op alle vorme van fronte, dus wil ek graag die volgende duidelik maak:

1. Ek het die toekoms GESIEN in ‘n reeks visioene:

a. Swanger vroue, met hul babas met messe uitgeruk uit hul baarmoeders;

b. mans en vrouens wreed vermoor;

c. motors wat omgekeer en uitgebrand is, winkels wat geplunder en afgebrand is;

d. hierdie in die luukse winkelsentrums van Johannesburg;

e. ensovoorts...

f.  sien verder http://www.south-africa-the-real-issues.org/Considerations/APropheticView.aspx

g. en ek het dit dokumenteer op ‘n fundamentele beginsels eerste perspektief, sien asb die res van die webtuiste hierbo aangehaal;

h. EN wat benodig word om die situasie om te keer, word uiteengesit by http://www.south-africa-the-real-issues.org/FastPray.aspx

2. Ek het uitgeroep na die Almagtige Skepper van die Hemele en Aarde om hierdie vernietiging weg te draai van Sy mense van Suid-Afrika:

a. en Hy het dit duidelik gemaak dat the ENIGSTE hoop op uitredding is deur middel van die Gelofte aangaande Bloedrivier;

b. en MASSIEWE OPENBARE SKULDBELEIDENIS;

c. deur ten minste 100,000 volwasse gelowiges;

d. NIE LATER as die einde van hierdie jaar (2013);

e. hierna sal die oormaat van magte van die duisternes, wat saamdrom vir die voorspelde vernietiging, die kapasiteit van die mense wat vertroue en geloof kan mobiliseer, oordonder.

 

3.   Hy het dit voorts gestel, siende dat:

a. die Gelofte word openlik herdenk op 16 Desember (alhoewel dit alreeds op 9 Desember 1838 vir die eerste maal aangegaan is);

b. en gevolglik MOET hierdie byeenkoms op 16 Desember gedoen word;

c. aangesien die Gelofte openlik herdenk word by die Voortrekker Monument TERREIN;

d. en aangesien die Kerk van Gelofte in Pietermaritzburg te klein/beperk is;

e. en die Bloedrivier gevegsterrein te ver en afgeleë, en ook onbegaanbaar is vir tien duisende mense as dit swaar reën;

f.  is die ENIGSTE plek vir hierdie byeenkoms dus by die Monument TERREIN, d.w.s. die Amfiteater of in die heuwels rondom;

g. dit vereis toestemming om bymekaar te kom op hierdie plek, wat tot dusver geweier word;

h. maar daar is GEEN verbod op individuele persone om die plek te besoek op die aangewese datum nie;

i.  Die Almagtige sê dat Hy GROTER is as enige Sataniese teenwoordigheid ENIGE PLEK op hierdie PLANEET, OP VOORWAARDE dat Sy mense ‘n beroep op Hom sal doen, in geloof en vertroue, EN BEROU!;

j.  Ondersteuning om die eienaars van die Monument in hierdie verband te betrek, word WEEREENS versoek.

 

4.   Aan hulle wat daarop aanspraak maak dat hul al GENOEG berou getoon het:

a. die Almagtige sê dat hulle NIE berou getoon het vir die werklike redes van die oordeel wat nou oor hulle kom nie;

b. en, waar hulle WEL hul sondes bely het, het hulle NIE  aktief teruggedraai en hul sondige weë verlaat nie;

c. maar hulle VERTROETEL steeds hulle sondes in hul harte;

d. d.w.s. die sogenoemde berou was, vir die grootste gedeelte daarvan, NIE opreg nie;

e. in besonder die sonde van bose rassisme en ras-gebaseerde hoerery, gegrond op verdraaiing van die bybel, MOET AANGESPREEK WORD;

f.  hierdie oproep is aan ALLE GELOWIGES in Suid-Afrika ONGEAG VAN OëNSKYNLIKE RAS;

g. aangaande die stelling: ‘ons almal het sondes waarvan ons nie bewus is nie’ – ekself het meer as tien jaar persoonlike ondervinding dat INDIEN mens WERKLIK daarna soek dat die Almagtige jou sondes openbaar, SAL HY so doen, en mens bring tot ‘n vlak waar sonde die UITSONDERING is in mens se lewe EN waar mens verstaan PRESIES waarom jy veroordeel word enige tyd wanneer jy veroordeel word – OP VOORWAARDE DAT JY VRA EN LUISTER;

h. AS enige iets hier jou ontstig, VERWYDER JOUSELF ASSEBLIEF NOU van die lys 


5.   Wie ek is, is IRRELEVANT:

a. ek is een van die verborge woordvoerders {profete} wat vir die Skepper werk met laer sigbaarheid;

b. ek het ‘n noue verhouding met die Almagtige, en ek getuig dat die kern van my boodskap waar is;

c. AS JY DINK dat daar ‘n krisis is, VAS dan, sak op jou KNIEë en vra Hom of hierdie boodskap van Hom is;

d. ek is NIE perfek nie, hou dus asseblief op om te soek na tekortkominge in my, of foute in my leer, want jy SAL dit vind. Konsentreer liewer op ‘n soeke na WAARHEDE wat ek het, sien http://www.south-africa-the-real-issues.org/FastPray/TruthNOTError.aspx

e. indien jy NIE bereid is hiertoe nie, “UNSUBSCRIBE” asseblief– ek gaan NIE antwoord op jou kritiek en aanvalle nie. INDIEN jy van mening is dat jy inligting het wat ek benodig, deel dit dan op ‘n konstruktiewe wyse!


6.   Ek is ‘n tweede generasie Engels sprekende Suid-Afrikaner van Skotse afkoms:

a. ek woon nie meer in Suid-Afrika nie;

b. ek is ‘n ingenieur en bestuurskonsultant;

c. ek weet baie min van die Afrikaner, die geskiedenis van die Afrikaners en die Boere, of die Gelofte van Bloedrivier, anders as kort opskrifte wat aan my uitgewys is sedert ek die eerste keer na die Almagtige uitgeroep het;

d. ek gee WEL om vir hul welstand;

e. ek IS getroud met ‘n Afrikaner/Boer;

f.  ek is spesifiek gewys dat daar MEER Boere en Afrikaners is wat tot ‘n mate in ‘n verhouding met die Skepper is as by enige ander mense groep in die wêreld;

g. en gevolglik HAAT die Sataniese ryk HULLE;

h. ek is lief vir my land, of wat my land WAS, en sy mense;

i.  ek doen hierdie SLEGS omrede die Almagtige my BAIE SPESIFIEK opdrag gegee het daaromtrent, as gevolg van die aantal mense wat uitgeroep het na Hom;

j.  EN OMREDE ‘n beduidende aantal Boere en Afrikaner woordvoerders {profete} insluitend nasate van Siener van Rensburg, Sarel Cilliers, Andries Pretorius en ander wat by Bloedrivier geveg het, ongehoorsaam was;

k. teenstrydig met sommige aantygings, ek het NIKS te wen hieruit, in wêreldse terme nie, ek doen dit ALLEENLIK om my Vader in die Hemel te verheerlik;

l.  indien jy bogenoemde onaanvaarbaar of beledigend vind, “UNSUBSCRIBE” NOU, en MOENIE aan my skryf om my te vertel van jou belediging of my gebrek aan kennis van Boere en Afrikaner sake nie – ek sal jou NIE beantwoord nie.

7.   Ek het GEEN gesag in terme van die Bloedrivier Gelofte nie:

a. dit is noodsaaklik dat ‘n SEUN VAN DIE GELOFTE die oproep aan die Almagtige doen;

b. namens die mense wat bymekaargekom het;

c. om TOEGANG te gee aan daardie mense, en ALMAL wie hulle verteenwoordig, IN die BESKERMING van die Gelofte IN;

d. en DAN die Almagtige aan te roep in TERME van die Gelofte, vir vergifnis en uitredding;

e. ek benodig JOU HULP OM SO ‘N MAN TE VIND, wie WAARLIK glo dat hierdie ‘n oproep van die Skepper is.


 8.   INDIEN jy glo dat die kern van hierdie oproep is van die Almagtige, dan:

a. kry lewe en DOEN IETS KONSTRUKTIEFS;

b. vas en bid;

c. vra ander om ook te vas en bid;

d. doen ALLES wat jy kan om die boodskap na soveel moontlik mense te versprei;

e. daar is tussen 600,000 en 800,000 wat in armoede in kampe woon, daar moet sekerlik 100,000 wees wat kan reageer hierop;

f. daar is meer as 100,000 familielede en vriende van dié wat wreed vermoor is, sekerlik kan HULLE reageer op hierdie oproep;

g. daar is miljoene wat bekommerd is oor die omstandighede, sekerlik 100,000 van hulle SAL reageer op hierdie oproep;

h. AS JY NIE OPTREE NIE, is die bloed van miljoene wat sal sterf, ook OP JOU HANDE!!

i. JY het kontak met SOMMIGE van daardie mense;

j. JY KAN NOU doen wat nodig is om daardie mense te mobiliseer, NOU, daar is NIKS belangriker vir enige Suid-Afrikaner VANDAG as om mense te mobiliseer om die Skepper te nader vir verlossing nie.

Gaan na:

http://www.south-africa-the-real-issues.org/Byeenkoms16Des2013.aspx

of

http://www.south-africa-the-real-issues.org/Gathering16Dec2013.aspx

vir meer inligting.

INDIEN jy opregte navrae het, op soek na duidelikheid, en gemik daarop om hierdie oproep meer effektief te maak, of INDIEN jy KRITIEKE inligting het wat jy werklik dink ek kortkom, stuur asseblief ‘n e-pos aan my by James@SA-Covenant-Gathering.org

FREE eBook

 

Click here to download free pdf eBook -- South Africa -- The Real Issues (24 MB)

At the top left of the screen click on "Files" and at the bottom of the menu "Download"

Alternate link to download free pdf eBook -- South Africa -- The Real Issues (24 MB)

Link to Zip file format of the free pdf eBook -- South Africa -- The Real Issues (22 MB)

Click on "File" in the top left hand corner of the screen and then "Download"

The entire book is ALSO posted on this website should you want to read it on-line

If none of the above work email me at Author@South-Africa-The-Real-Issues.org and I will supply you with a Drop Box login in order to download

Click here to read about the images on the Cover

Do NOT Impute Motive

From consideration of the current situation in South Africa it is very easy to infer a hidden agenda on behalf of the ANC to destroy Europeans in South Africa, however I have come to understand that this is NOT the case, refer

http://www.south-africa-the-real-issues.org/Home/DoNOTImputeMotiveANCNOhiddenagenda.aspx

The counterpoint to this is that the motive of Afrikaner Europeans was ALSO not the motive imputed to them by the ANC and the Western world

 

One Hundred Thousand challenged to seek the Almighty Creator at the Voortrekker Monument in Pretoria on Monday 16th December 2013

This website evidences the impending utter destruction of South Africa and challenges those who can grasp the seriousness of the situation to come before the Almighty in Pretoria on Monday 16th December 2013 to cry out for deliverance -- see page http://www.south-africa-the-real-issues.org/Gathering16Dec2013.aspx

Subscribe to mailing list

Contact / Follow / Donate

You can contact us at:

Email: Comment@South-Africa-The-Real-Issues.org

Twitter: @SARealIssues

 

YouTube: SAfricaRealIssues or http://www.youtube.com/watch?v=4NVkRmBTB7k

We look forward to hearing from you

If you consider the contents of this site to be relevant and valuable please tell as many people as possible about this site

This site is entirely self funded and self operated -- should you be in a position to make a donation this would be most welcome donations can be made through PayPal -- please email us to make an arrangement 

If you have NOT seen this YOU need to! Zuma sings shoot the Boer

President Jacob Zuma, President of South Africa, leads the ANC Leadership and tens of thousands of ANC supporters in singing "The Cabinet will shoot the Boer with machine guns" in Bloemfontein on 8th January 2012 -- it appears that he may well have done this AGAIN on 16th December 2012

If you have NOT seen this you NEED to

This violates his Oath of Office, the Constitution, and, and, and -- it is a basis for impeachment

The agreement reached in October does NOT neutralize the culpability of the PRESIDENT doing what you will see here

This is NOT a "struggle song" -- the Cabinet during the struggle was made up of Boers -- this is a MODERN song

There is a direct correlation between this and the massive rate of white murders discussed in this book and on this site (between 68,800 and 165,000 since 1994)

There are OTHER very unpleasant unavoidable conclusions to be drawn

Note the enthusiasm of the participants and then ask yourself what conclusion you draw!

This website and the book that is available for free download here discuss this and many other unpleasant facts that point to some very unpleasant conclusions about the direction that South Africa is going

You can download the video from https://www.box.com/s/yfricz1py78hitx4aal7

or from https://docs.google.com/file/d/0BxX3T4bXCWezYjVHQzNBU3hLTWM/edit?usp=sharing

Please take some time to engage with the content

The ONLY way that Jacob Zuma and the ANC can reverse this is by a widely broadcast public apology by Zuma and his top ANC Cabinet members broadcast on all TV and Radio Channels and many newspapers and CONCRETE action to bring a halt to ending white murders -- in my mind that requires that the Death Penalty is reinstated

Visit http://www.south-africa-the-real-issues.org/Home/ZumaSings.aspx for further toxic songs and further commentary

 

Please share

If you think this is important please share with as many people as you can

Please use the Share Buttons on every page to post to Facebook, Twitter, LinkedIn, send emails, etc

Please click here for suggestions as to what you might do if you really want to share this with as MANY people as possible

Website Contents

Please click on the topics to access the relevant page

Home

Do NOT Impute Motive -- the ANC and the Afrikaners

About the Cover

Preface

Zuma leads tens of thousands in singing about murdering whites -- an in-depth analysis of why this is so destructive

The South African Extreme white murder rate -- what is driving it? -- analyzed in-depth

What was Apartheid Really? -- an in-depth analysis of why Apartheid was NOT what it is widely believed to be

  

 Introduction

· Preamble

· Simplifying Complexity – my Analytical Approach

· Who AM I?

· What I am Feeling (same as most Europeans?)

· Evidence of Impending Collapse

· The Audience for this Book

· The Level of Murders of Europeans

· Race – The Unmentionable Fundamental that is Driving it ALL

· To my African Countrymen – WHY I am Alienated

· Why am I so UNSETTLED?

· 10 Concrete things the ANC is doing that are causing Irreversible Economic Damage

· There ARE Highly Intelligent and Highly Capable Africans – BUT…

 

The Critical Issues

·         The Critical Issues Overview

·         Mythology

                o   SA Myths Debunked

                o   What the White Man Brought to South Africa

o   The Truth about Exploitation, Oppression, etc

o   Erroneous Thinking in terms of Majority Rule

o   Affirmative Action and Black Economic Empowerment are Complete Misnomers

o   The Black Settlement Phenomenon – Total Lack of Creativity and Initiative – Social Helplessness

o   How is Prosperity Created?

o   How is Poverty Created?

o   The ANC is Founded on a Fundamentally False Premise

·         Economic Meltdown -- The Time Trajectory of Strategic Collapse

·         The ANC’s REAL Agenda?

·         Black Population Explosion

·         The Collapse of Education

·         South Africa is NO Longer a Democracy

·         Other 

 

The Intangible Factors Driving South Africa’s Collapse

·         The Dunning-Kruger Phenomenon ? Arrogant Ignorance and Other Destructive Consequences

·         Understanding Early Childhood Learning and its Impact on South Africa

·         Understanding “Power-Fear” and its Negative Consequences for South Africa

·         The African “Garden of Eden” Mindset (Money Grows on Trees)

·         Greed Versus Prudence

·         Understanding versus Rote Learning

·         Assets and People do NOT EQUAL Wealth

            o   The Land Issue

            o   Asset Obsession and things that are NOT Wealth

            o   Different Definitions of Wealth – Another Point of Difference

·         Genetics?

            o   Major Gaps in African Deductive Reasoning – Cause and Effect, etc

            o   Is the Manifest Cause and Effect Cognitive Gap Throughout Africa Evidence of a Genetic Short Coming?

·         Words – Harder than Concrete

·         The African Victim Drama and European Rescue Drama Dynamic

·         Communism – Exacerbating Power-Fear and Arrogant Ignorance

·         Witchcraft and Ancestor Worship – Central to Understanding

·         European Fundamentals that Mask the Seriousness of the Situation

                o   Attributes of Europeans and Africans Contrasted

                o   Psychodynamics of Africans and Europeans

o   European Fundamentals – Towards Understanding South Africa 2013

o   Mistakes the Europeans (especially Afrikaners) made

o   The 2%:12%:86% Wealth Creation Phenomenon amongst Europeans

o   Fundamental European Values at a Wealth Creator, Wealth Developer Leadership Level

o   What South African Europeans do Instinctively to Accommodate Africans

·         Liberalism

            o   Incorrect beliefs of Liberal, Christian Europeans

            o   Liberalism – Seriously Clouding the Issues

·         The Religious Dimension

·         Apartheid

            o   Overarching Headlines a Week after Reading the book “Bulala” by Cuan Elgin

            o   Thoughts after Reading Bulala – A True Story of South Africa by Cuan Elgin

            o   What WAS Apartheid? – REALLY?

            o   Afrikaner Racial Hostility, Distrust, Fear and Arrogance – Truth with Wrong Attitude

            o   The Afrikaner Paradox – Blessed AND Persecuted

            o   Apartheid – Afrikaner South Africa’s Public Relations Disaster 

                    o   Critical Population Statistics

                    o   White Unemployment

                    o   Afrikaner Alienation


Some Important Principles

·         Creating Wealth in the New South Africa

·         What is an Economy? – REALLY?

·         The Fundamentals of Mining

·         What is the Purpose of Government?

·         Why South Africa could NOT have Grown much more before 1980

 

Other Considerations

·         Did you know? – things that are breaking

·         An Alternative Summing up

·         Why is the Johannesburg Stock Exchange so Strong?

·         Letter to the Editor of a Professional Journal

·         Letter to the Editor of an Afrikaans Newspaper about Zuma singing Shoot the Boer

·         Why are Europeans NOT much more Energized in Defending themselves?

·         Why did the ANC only really have an impact from the late 1940’s?

·         Lessons from Dingaan and Retief ? Treachery

·         The Battle of Blood River – a Case Study in African Fundamentals

·         What IS Democracy?

·         What the British Brought

·         A Prophetic View – “The Almighty Speaks on South Africa”

 

Possible Courses of Action

-         Technically Valid Corrective Actions – Envisioning the Impossible

-         What can YOU do?

-         The basis for Europeans Withholding BEE, AA and tax and Demanding Change NOT the way to go

-         Your Options

-         Defensive Actions to Consider

 -         Get the message across

        -         Contact Newspapers around the World -- nearly              300 eMail Addresses

        -         Contact Europeans Parliamentarians

        -         Contact Diplomatic Missions 

        -         Western Cape

 

Conclusion – The Essence of my Views on South Africa

 

Fast and Pray -- Some Spiritual Considerations

 

Follow up -- Developments after completing the book

 


Click here to download free pdf eBook -- South Africa -- The Real Issues (24 MB)

The ENTIRE book is ALSO presented on this site so that you can read on-line -- there are links in the Table of Contents to all pages

Please click here to send an email to subscribe to our mailing list Subscribe@south-africa-the-real-issues.org

Click here to email me on Author@south-africa-the-real-issues.org